Kaartjies (R2,600.00)


R2600.00 per organisasie

Begin datum en tyd: 1 November 2020 om 13:00nm
Eind datum en tyd: 15 Desember 2020 om 11:00nm
Kaartjieverkope sluit: 15 Desember 2020 om 7:00nm

Jou stroomskakel sal na jou gestuur word via epos en sms nader aan die konsertdatum. Hierdie epos sal gestuur word van [email protected]

Vir enige navrae rondom kaartjieverkope of aanlynstroming kontak gerus ons kaartjievennoot, TIXSA by:
[email protected] / 012 880 26 35