VERTONING KAARTJIE (Platter ete ingesluit) (R300.00)


Kaartjies word individueel verkoop. Plasings sal deur die venue hanteer word per transaksie.
Platters word bedien per tafel en is ingesluit in die prys.