LOOTJIE KAARTJIE (R100.00)


Staan 'n kans om 'n Prys te wen deur aan die lootjie kompetisie deel te neem.

Lootjie 1:
Huiskonsert deur valiant swart ter waarde van R15 000
(onderhewig aan beskikbaarheid) - 100 km radius wes-kaap - beskikbaar vir enige ander
plek in die land indien vervoer en verblyf gedek is.

Lootjie 2:
Professionele promosie-video van jou besigheid
deur Decibels Studio in Pretoria,
met bestaande kliente soos WeBuyCars,
Montego Pet Nutrition, Oracle, Showmax,
Kyocera Documents Solutions, Corporate Tyre Solution,
Action Glass & Aluminium, Weg Ry en Sleep Bull Run,
Karoo Wagyu Beef, en talle ander. Waarde: R 15 000

Lootjie 3:
naweek vir vier persone in die LinHof-gastehuis
(Paternoster, reg op die see). Waarde: R12 000

Lootjie 4:
Oos-Kaapse wegbreek-naweek vir twee persone
in ‘n vakansiewoonstel
by Seashells Luxury Beachfront Apartments
(Jeffreysbaai) Waarde: R3800