Uitkyk Kaas-en -vleisbord vir 2 | ekstra| nie toegangskaartjie nie (R125.00)


Hierdie is nie 'n toegangskaartjie nie.
Uitkyk Kaas-en-vleisborde is ekstra en slegs beskikbaar om aanlyn te bestel by www.tixsa.co.za
Belangrike Kennisgewing:
Kaas-en-vleisborde moet vooraf bestel word hier op www.tixsa.co.za
Sonder voorafbestelling kan hierdie borde nie op die dag van die geleentheid gekoop word nie.