Algemene Toegang (R250.00)


Die pizza-oond sal soos altyd heeldag warm wees, en uit die kombuis kan daar ook ’n paar verrassings verwag word.
Daar is slegs 100 sitplekke beskikbaar