BitterLekker Musiekvertoning & Wynproe (R100.00)


Tyd: Tussen 17:00 en 20:00
Die Wynproe begin om 17:00 en duur tot 19:00.

Gaste is welkom om enige tyd tussen hierdie ure te arriveer om ‘n verskeidenheid uitsoekwyne te geniet wat eksklusief vir die geleentheid gekies is.

Jy kan ook Uitkyk kaas-en-vleisborde bestel wat die wyne perfek sal komplimenteer.


Die Musiekvertoning: Tyd: 19:00 tot 20:00
Die musiekvertoning by die B|Loved Klein Teater, met sy intieme atmosfeer.