VIP | Volledige ervaring (R950.00)


Geniet ’n volledige buffet-aandete, drie gratis drankies, jou eie privaat kroeg, privaat parkering en ingang, Golden Circle-sitplekke, 'meet and greet' met die kunstenaar (afhangend van beskikbaarheid), en eksklusiewe ablusiegeriewe.