Algemene Toegangskaartjie (R200.00)


Afrikaanse musiek, goeie wyn en ’n stewige dosis rock-’n-roll: so vier ons Akkedis se verjaarsdag met ’n unieke Afrikaanse musiekfees by Flagstone Wine in Paardevlei.
Saterdag 24 Januarie 2026 | 13:00–18:00