VIP ENKELKAARTJIES (R1,350.00)
Jou VIP-ervaring sluit in:
-Toegang tot 'n eksklusiewe VIP-tent met gemaklike sitplekke en skadu
-VIP-parkering naby die VIP-area
-Welkomdrankie met aankoms
-1 × gebottelde water per gas
-Heerlike ligte middagete
-Toegang tot die eksklusiewe VIP-kroeg
-Gebruik van privaat VIP-badkamers
-Outomatiese en eksklusiewe inskrywing vir 'n Smile Makeover deur Untouched & Wahl Dental Ceramics ter waarde van R50 000
-SLEGS VIP staan ’n kans om ’n eksklusiewe diamant deur LESHEM te wen!
-Lojaliteitsboekie met spesiale aanbiedinge by feesstalletjies en deelnemende besighede
-Koedoe Premium+-lidmaatskap vir 2 maande, ter waarde van R600
-AG Plumbing & Electrical-geskenkbewys ter waarde van R500, wat gebruik kan word vir R500 afslag op jou eerste loodgieter- of elektriese diens
-Write Your Own Life Book-eenmalige lidmaatskap (12 modules), ter waarde van R1 035
Dit is R2 135 se waarde net in geskenkbewyse, SONDER al jou VIP-voordele.
Belangrike kennisgewing
Om die eksklusiewe ervaring vir al ons VIP-gaste te verseker:
Elke persoon wat die VIP-area betree en van die fasiliteite gebruik maak (insluitend sitplek, etes en die VIP-geriewe), moet oor 'n geldige VIP-kaartjie beskik.
Sitplekke en etes word vooraf beplan en bespreek; daarom is elke VIP-plek beperk en waardevol.
Babas van 0 tot en met 6 maande, wat in 'n ouer se arms of in 'n stootwaentjie is, word sonder 'n kaartjie toegelaat.