Early Bird Toegangskaartjie per persoon (R180.00)
Pak jou eie partytjieboks en betaal ’n ekstra R150.00 per koelerboks. Geen kos is beskikbaar om op die perseel te koop nie. Een koelerboks per persoon met ’n geldige kaartjie.