–
Anton Goosen liedjieboerlockdown2020 Konsert
Sat. 9 May, 2020 at 4:00pm - Mon. 11 May, 2020 at 8:00pm SAST
All Ages
All Ages
- Get Tickets
- Details
- Comments
Event Stats
All Ages
Event Description

Anton hou sy derde liedjieboerlockdown2020 konsert en bring sy setlist sessions na ‘n skerm naby jou.
Daar is 'n ‘aanlyn hoed’ beskikbaar via Tixsa. Julle kan HIER 'n donasie maak van julle keuse, voor, tydens en tot en met 10 Mei om 8 uur die aand na afloop van die konsert.
10 % van die fondse wat Anton ontvang word geskenk aan Die 'Smile Foundation' om te help met hulle fondsinamelingsprojek vir werkers in die voorste linies - Vir meer inligting oor die projek - KLIEK HIER
Kom kuier HIER saam met ons, Saterdag die 9 Mei 2020, om 4nm.
Comments
Venue Details
Join the Conversation
- Twitter: @AntonGoosen
- Instagram: @AntonGoosen
Follow the event with #liedjieboerlockdown2020