LiGter Aanlyn Tydskrifprogram!

18 and Over
18 and Over
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
18 and Over
Event Description
LiGter Aanlyn Tydskrifprogram!

LiGTer Aanlyn Tydskrifprogram: KLIEK HIER VIR MEER INLIGTING


REGISTREER GRATIS: KLIEK HIER


HOE WERK DIE GELUKKIGE TREKKINGS?


HOE MEER KAARTJIES JY KOOP, HOE GROTER IS JOU KANS OM TE WEN. EN JY MAAK BOONOP ‘N VERSKIL!


Staan 'n kans om een van 10 GELUKKIGE TREKKINGSPRYSE ter waarde van R10 000 elk te wen. Die opbrengs van die TREKKINGS word geskenk aan ons LiG vir Lisa-projek


LiGter se gelukkige trekkings bevorder LiGland en sy projekte. Jy kan uitreik na die gemeenskap deur boekies aan te koop, die aflaaibare inkleurprente met kinders te deel of 'n LiGland-karakter te maak en uit te deel in die gemeenskap. Hier is die skakel na LiGland: www.ligland.co.za.



DATUM VAN TREKKINGS: Donderdag, 4 November 2021 tussen 18:30 en 21:00 op YouTube!


Die 10 GELUKKIGE TREKKINGSPAKKE is saamgestel deur:



  • ATKV-oorde

  • AMC Cookware

  • Bybel-Media

  • Bybelgenootskap

  • Granny B's Old Fashioned Paint

  • Carmien Tee

  • Christelike Uitgewersmaatskappy

  • Christelike Lektuurfonds

  • Crème Classique

  • Genesis Nutrition

  • Heleen Meyer

  • Marula Company

  • Shure

  • Royale SA


Addisionele SPESIALE TREKKING:



  • Sol-Tech: Sweiskursus ter waarde van R3,500

  • Aankondiging van Registrasiepryse 



 


 


 

Comments
Reserve Tickets
Donasie van jou keuse + More Details Name Your Price (min R50.00) R
TREKKINGKAARTJIE + More Details R100.00
Join the Conversation

Follow the event with #ligtydskrif