ontbytSAKE: BitterLekker MULLER BRANDT, Musiekvertoning en Wynproe

Thu. 24 Oct, 2024 5:00pm - 8:00pm SAST
18 Jaar en ouer
8 days away
18 Jaar en ouer
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
8 days away
18 Jaar en ouer
Event Description


ontbytSAKE bied aan: die BitterLekker MULLER BRANDT Musiekvertoning & Wynproe by die B|Loved Klein Teater in Pretoria-Oos.


Kom geniet ‘n aand van uitsonderlike wyne en Afrikaanse musiek deur een van RugTeenRug se onafhanklike kunstenaars, Muller Brandt, waar ons elke oomblik 'n herinnering maak wat jy nog lank kan koester.


Datum: Donderdag, 24 Oktober 2024


Wynproe- en Musiekvertoning:



  • Tyd: Wynproe vind tussen 17:00 en 19:00 plaas, gevolg deur 'n uurlange musiekvertoning deur Muller Brandt wat om 19:00 in die B|Loved Klein Teater begin.

  • Kom geniet 'n verskeidenheid uitsoekwyne wat eksklusief vir hierdie geleentheid uitgekies is.


Kaartjies: ‘n R100 kaartjie gee jou toegang tot beide die wynproe asook die musiekvertoning!


Kaas- en vleisborde: Kaas- en vleisborde is beskikbaar teen R125 per bord (genoeg vir 2 persone) en moet vooraf bestel word op Tixsa.co.za.


Belangrike Kennisgewing:



  • Kaas-en-vleisborde moet vooraf bestel word by Tixsa.co.za. Dit kan nie op die dag van die geleentheid gekoop word nie.

  • Sitplekke is beperk, so moenie te lank wag nie. Bespreek nou jou plek by Tixsa.co.za


Sluit aan by die B|Loved Klein Teater vir 'n heerlike aand van wyn en musiek, trots aangebied deur ontbytSAKE. Moenie hierdie spesiale geleentheid misloop nie!




GET IN TOUCH


012 880 2635 / [email protected]


OPERATING HOURS


Ticketing Support:



  • Monday - Friday: 9am - 5pm

  • Saturdays: 10am - 2pm

  • Sundays: 10am - 1pm

  • Public Holidays: 10am - 1pm

Comments
Reserve Tickets
BitterLekker Musiekvertoning & Wynproe + More Details R100.00
Uitkyk Kaas-en -vleisbord vir 2 | ekstra| nie toegangskaartjie nie + More Details R125.00
Venue Details
Map of Venue Location.
B|Loved Klein Teater B4i Project 35A Catherine Street, Shere
Pretoria East, Gauteng 0083
Join the Conversation

Follow the event with #ontbytsake