Entrance Fee to the Voortrekker Monument

Sat. 11 Jul, 2020 8:00am - 6:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Entrance Fee to the Voortrekker Monument

Dit is geen geheim dat die Covid-19 pandemie ons almal negatief beinvloed en daarom wil ons wil graag 50% afslag aanbied op al ons toegangspryse (behalwe erfenisheffing). Die kaartjies kan slegs aanlyn gekoop word en is dan geldig tot einde Februarie 2021.


Daar is ‘n opsie waar julle ‘n ekstra donasie kan maak by die – Pay What You Want prysvlak.



  • Geldig tot : Februarie 2021

  • Die kaartjie moet uitgedruk word en by die hoofhek ingegee word


It's no secret that the Covid-19 pandemic negatively affects us all, so we'd like to offer a 50% discount on all our admission prices (except for inheritance levies). The tickets can only be purchased online and are valid until the end of February 2021.


There is an option where you can make an extra donation at the - Pay What You Want price level.



  • Valid until: February 2021

  • The ticket must be printed out and handed in at the main gate


Die majestueuse Voortrekkermonument is in die noordelike deel van Suid-Afrika, in die Pretoria (Tshwane)-streek, in ‘n natuurreservaat geleë. Dié unieke Monument gedenk die pioniersgeskiedenis van suidelike Afrika en die geskiedenis van die Afrikaner en is in ‘n pragtige omgewing geleë. Dit is vandag die mees besoekte erfenisterrein van sy soort in Gauteng en een van die top tien kultuurhistoriese besienswaardighede in die land. Die Monument bestuur ook die Bloedrivier Erfenisterrein.



The majestic Voortrekker Monument is situated in the northern part of South Africa in the Pretoria (Tshwane) region in a nature reserve. It is a unique Monument which commemorates the Pioneer history of Southern Africa and the history of the Afrikaner and is situated in a beautiful setting. Today it is the most visited heritage site of its kind in Gauteng and one of the top ten cultural historical visitor attractions in the country. The Monument also manages the Blood River Heritage Site.


Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Voortrekker Monument Eeufees Road
Pretoria, Gauteng 0001
Join the Conversation